Laerskool Julian Muller Golfdag

Laerskool Julian Muller het Saterdag 13 September 2014 ‘n baie suksesvolle Gholfdag gehou. Baie dankie aan al die spelers vir julle deelname. Aan die organiseerders Jaco Kotze en Neille Faber dankie vir al die moeite wat julle gedoen het. Die Graad 7’s en al die ouers wat gehelp het, dit word waardeer. Laaste maar nie die minste nie – al die Borge, waarsonder ons nie so dag sal kan hou nie – BAIE DANKIE. Volgende jaar maak ons weer so!

I Agree to Privacy Policy of Almega Brokers (Pty) Ltd.