Baie geluk aan julle almal met ons 2015 Goue toekenning by Santam vir die Secunda streek waaronder ons agentskap val. Dankie vir julle almal se bydrae om die besigheid te laat groei en winsgewende bestuur.
Laerskool Julian Muller het Saterdag 13 September 2014 ‘n baie suksesvolle Gholfdag gehou. Baie dankie aan al die spelers vir julle deelname. Aan die organiseerders Jaco Kotze en Neille Faber dankie vir al die moeite wat julle gedoen het. Die Graad 7’s en al die ouers wat gehelp het, dit word waardeer. Laaste maar nie […]
We have recently received the 2012 Bronze Award broker of the year, Mpumalanga area with Santam/Ons het onlangs die 2012 Brons toekenning vir Makelaar van die jaar, Mpumalanga streek ontvang by Santam
We are involved with our immediate communities and gave sponsors to the following: Ons is betrokke by ons plaaslike gemeenskap en het borge gegee aan die volgende: Morgenzon Branch sponsored the U15 MLA Rugby Jerseys and the 1ste MLA T-Shirts/Morgenzon Tak het die Onder 15 MLA Rugby truie asook die 1ste span MLA hemde geborg […]
- 1
- 2