Almega Groblersdal se personeel is tops van die tuinwerker tot die kantoorpersoneel. Dankie vir julle bydrae tot die sukses van die besigheid, sonder julle kan die tak nie bestaan nie. Dis lekker om te sien hoe julle saam werk en saam lag en die kliente puik diens gee. Sterkte vir die wat eksamen skryf volgende week ek sien julle leer hard. Dankie vir julle elkeen in my tak . Marna