Newsfeed




Almega Groblersdal se personeel is tops van die tuinwerker tot die kantoorpersoneel. Dankie vir julle bydrae tot die sukses van die besigheid, sonder julle kan die tak nie bestaan nie. Dis lekker om te sien hoe julle saam werk en saam lag en die kliente puik diens gee. Sterkte vir die wat eksamen skryf volgende week ek sien julle leer hard. Dankie vir julle elkeen in my tak . Marna








Description: C:\Users\Lizelle\AppData\Local\Microsoft\Windows\Temporary Internet Files\Content.Outlook\VZC0FTJE\SAM_1151.JPGDescription: C:\Users\Lizelle\AppData\Local\Microsoft\Windows\Temporary Internet Files\Content.Outlook\VZC0FTJE\SAM_1152 (2).JPG Description: C:\Users\Lizelle\AppData\Local\Microsoft\Windows\Temporary Internet Files\Content.IE5\W65ARC72\Cumplea%C3%B1os-feliz[1].jpg

Anrius word geluk gewens met sy verjaarsdag na die Discovery opleiding in Middelburg op 19.5.15

Description: C:\Users\Lizelle\AppData\Local\Microsoft\Windows\Temporary Internet Files\Content.Outlook\VZC0FTJE\SAM_1155 (2).JPG 

Die dames wat geduldig vir hulle kossies wag


Baie geluk aan julle almal met ons 2015 Goue toekenning by Santam vir die Secunda streek waaronder ons agentskap val. Dankie vir julle almal se bydrae om die besigheid te laat groei en winsgewende bestuur



Laerskool Julian Muller het Saterdag 13 September 2014 'n baie suksesvolle Gholfdag gehou. Baie dankie aan al die spelers vir julle deelname. Aan die organiseerders Jaco Kotze en Neille Faber dankie vir al die moeite wat julle gedoen het. Die Graad 7's en al die ouers wat gehelp het, dit word waardeer. Laaste maar nie die minste nie - al die Borge, waarsonder ons nie so dag sal kan hou nie - BAIE DANKIE. Volgende jaar maak ons weer so!








We have recently received the 2012 Bronze Award broker of the year, Mpumalanga area with Santam/Ons het onlangs die 2012 Brons toekenning vir Makelaar van die jaar, Mpumalanga streek ontvang by Santam


We are involved with our immediate communities and gave sponsors to the following:

Ons is betrokke by ons plaaslike gemeenskap en het borge gegee aan die volgende:

Morgenzon Branch sponsored the U15 MLA Rugby Jerseys and the 1ste MLA T-Shirts/Morgenzon Tak het die Onder 15 MLA Rugby truie asook die 1ste span MLA hemde geborg

Secunda branch sponsored the Marietjie School for learners with special educational need/Secunda tak het die Marietjie Skool vir Leerders met spesiale onderwysbehoeftes geborg.


Personeel 11/2013