Almega Makelaars voel vereerd om hierdie erkenning van AC&E te ontvang vir ons volgehoue ondersteuning, toewyding en konsekwente prestasie.
Ons is dankbaar vir hierdie waardering en heg groot waarde aan die sterk vennootskap wat ons saam opgebou het. Ons sien uit na nog baie jare van samewerking, groei en gedeelde sukses.

