Baie geluk aan julle almal met ons 2015 Goue toekenning by Santam vir die Secunda streek waaronder ons agentskap val. Dankie vir julle almal se bydrae om die besigheid te laat groei en winsgewende bestuur.